Die Huurhuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Geen rook of vape word in die huis toegelaat nie, maar wel op die stoep en buite.
Geen harde musiek word tussen 00:00 en 08:00 toegelaat nie.
Vullis word op Woensdae gehaal, plaas toegeknoopte vullissakke in die drom op die sypaadjie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 5 Sanderling Close, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang