Successfully reported
+23

Die Jacobsdaller

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Mauritz Road, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Jacobsdaller is in die kusdorpie Jacobsbaai geleë en bied slaapplek aan 9 gaste in 2 aparte eenhede.

Jacobsdaller 1 het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n binnebraai-area. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank is beskikbaar in die braaikamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n induksieplaat, 'n elektriese braaipan, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met 'n volledige DStv-pakket en 'n binnebraai-area.

Die buite-gedeelte het 'n tafel en sitplek en 'n uitsig oor die see. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Jacobsdaller 2 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat met dubbelbeddens ingerig is. Die sitkamer is ingerig met 'n enkelslaapbank en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n volledige DStv-pakkie en 'n binnebraai-area in.

Dié eenheid het 'n buite-boma-braai-area met banke en 'n see-uitsig. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Alle gaste het toegang tot WiFi.

Jacobsbaai bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van bootry, visvang, duik, voetslaan- en staproetes, duinry, asook kyk en voëlkyk. Tussen Julie tot September kry die omliggende gebiede lewe met 'n manjifieke vertoning van bloeiende veldblomme.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jandre K
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay, great hospitality. Amazing place for a weekend away and the hospitality was great. Very neat and clean with a lovely view...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Mike C
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing. Nico called us prior to our arrival to confirm our arrival time and we were met by him upon our arrival. The apartment i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Nico W
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful! The stay was wonderful. We enjoyed the peaceful environment and seeing all the beautiful sights in and around Jacobs Bay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
William V
Saam met lewensmaat
5.0
Very neat and cozy. Very neat and cozy. Built-in braai was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Marlo S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker ontspanne voor die vuur, stilte is heerlik. Ontvangs die beste, dankie. Lekker ontspan plekkie. Lekker vis gevang ook. Baie gerieflik, bai...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 31 Mauritz Road, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Jacobsdaller het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Mauritz Road, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0c5400f62f0b2ab4ed392d2919b1842998a6ad5722f9cd258c9c016b2b9d2ead8dcbfc1477208b3016f35b5288be4a96c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 31 Mauritz Road Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.975703150831 17.887415512464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang