Die Kalahari-Huis Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2025 tot 31 Des 2025.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Slegs verblyf
- Kamer 2
- Slegs verblyf
- Kamer 3
- Slegs verblyf
- Kamer 4 - Gesinseenheid
- Slegs verblyf
- Kamer 5
- Slegs verblyf
- Kamer 6
- Slegs verblyf
Huisreëls
Die swembad is slegs beskikbaar indien dit vooraf met die eienaar gereël word (slegs op versoek). Die eienaar mag nie die gebruik van die swembad na eie goeddunke toelaat nie. Dit is ouers en volwassenes se verantwoordelikheid om na jonger kinders by die swembad om te sien.
Gaste moet soggens om 10:00 uitklok. Maak seker dat jy die sleutels en afstandbeheerders los.
Geen geraas word na 22:00 in die aand toegelaat nie.
Rook is in die kamers verbode.
Hou asb. in gedagte dat die eienaar op die perseel woon. Respekteer sy privaatheid en hou dus die geraasvlakke laag.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie, behalwe as dit deur die eienaar gereël word. Dagbesoekers moet 'n fooi van R250 betaal.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Josling Street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang