Die Kelderhuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat Bergsig Wynlandgoed 'n werkende wynplaas is, daarom is die wingerde en kelder gedurende parstyd baie besig, en oor naweke is daar ook gereelde gaste by die proelokaal en bistro. Die Kelderhuis is egter heeltemal apart geleë is en dat niks hiervan die gas se verblyf sal steur nie.
Geen harde musiek na 23:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook binne die gebou is streng verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Bergsig Wynlandgoed Route 43, Breede River, Worcester, 6858, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang