Successfully reported

Die Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Whitney S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Value for money. The host was lovely, and the cottage was very clean and had a lovely garden to look out to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende en gerieflike blyplek net buite Malelane hek. Gerieflik naby Malelane hek. Baie netjies en goed toegerus. Privaat en veilig. Baie lekker gebly! Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Veilig vriendelik puik diens. Fantastiese plek om te oornag. Veilige plek. Skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het in die kombuis. Heerlike gemaklike beddens. Baie dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekende waarde vir geld, veilig, en super-netjies! Soos in die verlede, het ons weer heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens Daniel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike rustige omgewing. Baie pragtige plekkie. Rustige omgewing en baie veilig. Alles wat mens wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Beautiful, perfect, safe. Friendly host, clean, everything you need is there. Great location. Very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie rustig en veilig, baie mooi tuin. Sal beslis weer daar bly. Baie lekker gebly, huis baie mooi, skoon en netjies. Naby Malelane hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hubert K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Briljant. Baie rustig en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

A lovely stay. A lovely self-catering unit, well situated. About 2 km from the Malelane Gate. Had everything we needed for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Dit was 'n baie aangename ondervinding, het soos vakansie gevoel alhoewel dit 'n sake reis was. Ons was ontvang met liefde en het onmiddellik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Selati Crescent, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf72221371f38a89b3a3c23d0df49b9392935889f73f26104b2500cf86ddde5c54bea56c8d5b066cfdefa6c2ccccf03b36de4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 105 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.469931508901 31.550488658474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang