Die Krip Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Krip Gasteplaas is 'n gastehuis in Vlakdrif en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 4 eenhede wat elkeen ingerig is met 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n stoep en 'n kombuisie.
Gaste is welkom om in die pragtige tuin te kuier, die swembad te gebruik en te sonbaai. Gaste kan ook met 'n boek onder 'n boom ontspan.
Die Krip Gasteplaas is net 12 km vanaf Magaliesburg en hier kan gaste doendinge soos boomtoptoere, lugballonritte, skiet, voetslaan, kunsvlieghengel en bierproe geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
- Gaste dink Die Krip Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang