Successfully reported
+53

Die Krip Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Krip Gasteplaas is 'n gastehuis in Vlakdrif en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 4 eenhede wat elkeen ingerig is met 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n stoep en 'n kombuisie.

Gaste is welkom om in die pragtige tuin te kuier, die swembad te gebruik en te sonbaai. Gaste kan ook met 'n boek onder 'n boom ontspan.

Die Krip Gasteplaas is net 12 km vanaf Magaliesburg en hier kan gaste doendinge soos boomtoptoere, lugballonritte, skiet, voetslaan, kunsvlieghengel en bierproe geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Diane M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek uit die stad. Die Krip het alle verwagtinge oortref. Netjies, skoon en gerieflik, en die personeel was baie vriendelik. Mal oor die ...
Sien meer
Sep 2025
Marietjie S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Netjies. Gemaklik. Die Krip Gasteplaas is 'n vreedsame wegbreekplek wat gevul is met rustigheid, vriendelike personeel en wat hulle gaste se b...
Sien meer
Jun 2025
Tj E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker naweek wegbreek uit die stadsgedruis. Ons het verskriklik lekker gekuier in kothuis 6 vir 'n klein naweek wegbreek uit die stad gedruis. Die ko...
Sien meer
Mei 2025
Vineshree A
Saam met vriende
5.0
Tranquility and relaxation. The stay was absolutely wonderful. The place is quaint and cozy. The staff are friendly and helpful. The pl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Dedre O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en baie netjies. Ons het baie lekker gebly, dankie. Ons sal definitief weer kom. Al wat ons effens afgesit het, was die paddas in die swemb...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Die Krip Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5d72de89f8ee76893953440477cd5863a808281c56bb2d05e907c00aa822da3cc4d109c535215353502404f2dafabaef65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Plot 23 Vlakdrif 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.993436804476 27.442014198021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang