De Kroon
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Moenie harde musiek speel of 'n geraas maak nie, veral saans en gedurende die nag.
Moenie die natuurlike omgewing, insluitend plante, wild en plaaslike omgewing, beskadig of vandaliseer nie.
Maak seker dat alle buitemeubels en geriewe met sorg behandel word en gelos word soos dit gekry is.
Moet asb. nie die kaggel vir braai of kook gebruik nie.
Sluit asb. die huis wanneer julle vertrek, al is dit net vir 'n kort stappie. Bêre ook asb. enige waardevolle items veilig en buite die oog.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Nic Tredoux Street, Jacobs Bay, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang