Successfully reported

Die Kussinkie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 540 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Skoon. Baie netjies en gemaklik gewees. Gasheer baie vriendelik, sal dit weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Andre, altyd vir ons baie goed om te hoor ons gaste was gemaklik. Ons sien daarna uit om julle weer by Die Kussinkie te ontvang. Duisende dankies vir vyf sterre. Vriendelike groete, Johan en Helene

Bertie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflik, gemaklik en baie stil. Baie lekker. Heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Bertie, ons is baie dankbaar dat julle heerlik gerus het en lekker gebly het. Ons waardeer die vyf sterre so vreeslik baie. Dankie en nogmaals dankie. Johan en Helene

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Pieter, we are glad that your stay at Die Kussinkie was pleasant. It was a great pleasure to accommodate you. The five stars are a big bonus. Our sincere thanks, Johan and Helene.

Christa G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker rustig en baie mooi. Baie lekker in stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Christa, dit is vir ons wonderlik om te hoor dat julle lekker gebly het. Die vyf sterre kersie op die koek. Duisende dankies, Johan en Helene.

Piet R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean, comfortable and met all our needs. What an amazing little gem we found! Happily slept in a beautiful, clean, comfortable, peaceful and safe setting! Thank you so much, Johan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Piet, it is always a great pleasure to receive such an amazing review and very good to hear you were comfortable. Our sincere thanks. Warm regards, Johan and Helene

Jacques T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig. Baie gemaklik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Jacques, altyd lekker vir ons om te hoor ons gaste was gemaklik en tevrede. Opregte dank vir die vyf sterre. Vriendelike groete, Johan en Helene

Edrich Rust S
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Ek het baie lekker gebly, baie dankie. Johan-hul is baie goeie mense. Plus, dit was 'n vol DStv gewees. Kon al die sportkanale kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Edrich, ons is baie bly dat jy lekker gebly het en jou sportkanale kon geniet. Duisende dankies vir die vyf sterre wat jy vir Die Kussinkie gegee het. Vriendelike groete, Johan en Helene

Petrus Cornelius S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik stil, heerlik, net puik 100%. Dit was uitsteekend, puik, sal vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dit was vir ons aangenaam om julle by Die Kussinkie te kon huisves. Ons opregte waardering vir die puik terugvoer. Vriendelike groete.

Christelle M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

The perfect overnight spot for our trip from CT to JHB. Peaceful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Christelle, our sincere thanks for your five-star review. We are very glad that you were comfortable. Warm regards, Johan & Helene

Frikkie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfekte oornag, sal weer daar tuis gaan. Perfekte oornag, sal weer daar tuis gaan. Skoon, veilig en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Duisende dankies vir hierdie vyfster terugvoer. Ons ontvang julle graag weer by Die Kussinkie. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 540

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murraystraat 45, Hospitaal Heuwel, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c13a543135631428149275cc5743966dc400d472cf02178052c0db2db4b97d9e029036e35e43541bd3c88ae9b11aa645203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 540 5 1 5 Murraystraat 45 Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.349487810791 22.60219273782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang