Successfully reported

Die Lemoenhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Postma D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Bai lekker. Baie lekker gebly. Pragtige omgewing en die diens was goed en vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Die Lemoenhuis
Baie dankie, julle was great gaste! Ons het dit so geniet om julle te ontmoet.

Cobus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Huislik in veld. Lieflike privaat-eenheid op die rand van die dorp. Kyk uit op die veld. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Dit is die plek waar jy vir 'n week moet bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Die Lemoenhuis
More Cobus. Ons is so bly jy het dit geniet. Kom vir 'n week enige tyd!

Theunis S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great place, great location, friendly hosts. Great stay in a perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie vriendelik ontvang en vir seker gemaak ek het alles wat nodig mag wees. Heerlike plekkie met baie mooi uitsig oor die landskap, sommer lekker plaasgevoel. Baie vriendelike mense en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy M
1 nag
5.0
Jan 2025

A home away from home, just better. Beautiful accommodation, extra special hosts. Look forward to staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Die Lemoenhuis
It was just as nice for us. Please come again.

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Kon heeltemal ontspan en die stoep geniet. Ja, alles was skoon en netjies, sal dit regtig aanbeveel. Gasvrou en gasheer baie vriendelik en laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liz
Die Lemoenhuis
Dankie. Ons is baie bly jy het die cottage geniet.

Timothy C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We thoroughly enjoyed it. Absolutely delightful. Both the accommodation and hosts were charming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

So lekker dat stoep op veld uitkyk. Heerlik! Lekker beddegoed. Koffie, tee en beskuit ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephany F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Stil plaasatmosfeer. Lekker stil plaasatmosfeer met oulike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

We will be back! Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar het heerlik gekuier. Voorsiening is gemaak vir die winter wat weer van vooraf begin het, en met 'n kleintjie by ons was dit baie waardeer. Dit was 'n aangename oorslaap vanaf Kalagadi na die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Die Lemoenhuis
Dankie Adel. Bly dit het goed gewerk.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZjhmYzBkLTJkODQtNGZkNC04MjY5LWUyZDQ2NDdlNmRkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 1 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.471150107655 19.780842590699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang