Successfully reported
+26

Die Lemoenhuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Lemoenhuis is 'n bekoorlike, rustieke selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Calvinia. Dit bied 'n rustige toevlugsoord vir reisigers wat gemaklike akkommodasie soek weg van die geraas van die stadslewe of 'n rustige oornagplek tydens 'n lang reis.

Die volledig gemeubileerde kothuis beskik oor twee slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en muskietnette vir u gerief. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, met linne en handdoeke word voorsien vir gerief.

Die oopplan-leefarea is knus en bied gemaklike sitplek om te ontspan na 'n dag van verkenning. Die kombuis is toegerus met noodsaaklike toestelle, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Dit is voorsien van breekware, eetgerei, tee, koffie, suiker, melk en tuisgemaakte beskuit. Teehanddoeke en skottelgoedseep word ook voorsien. Vir vermaak is 'n TV met geselekteerde DStv Compact-kanale en WiFi beskikbaar.

Gaste kan op die stoep ontspan en die braaigeriewe geniet. 'n Toesluitmotorhuis vir een voertuig is gerieflik langs die kothuis geleë, met sekuriteit op die eiendom vir gemoedsrus.

Die Lemoenhuis is naby verskeie koffiewinkels, restaurante en 'n plaaslike museum geleë, wat dit 'n ideale basis maak om Calvinia se sjarme te ervaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Postma D
Saam met vriende
5.0
Bai lekker. Baie lekker gebly. Pragtige omgewing en die diens was goed en vriendelike gasheer en gasvrou.
Aug 2025
Cobus J
Saam met lewensmaat
5.0
Huislik in veld. Lieflike privaat-eenheid op die rand van die dorp. Kyk uit op die veld. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Dit is die plek waar ...
Sien meer
Aug 2025
Theunis S
Gesin met tieners
5.0
Great place, great location, friendly hosts. Great stay in a perfect location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jacques N
5.0
Baie vriendelik ontvang en vir seker gemaak ek het alles wat nodig mag wees. Heerlike plekkie met baie mooi uitsig oor die landskap, sommer lekker pla...
Sien meer
Mrt 2025
Wendy M
5.0
A home away from home, just better. Beautiful accommodation, extra special hosts. Look forward to staying there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Lemoenhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZjhmYzBkLTJkODQtNGZkNC04MjY5LWUyZDQ2NDdlNmRkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 1 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.471150107655 19.780842590699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang