Successfully reported
+15

Die Melkstal Breakaway

B&B
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N11, Bosmanpan Farm, Hendrina, 1095, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Melkstal Breakaway is op 'n plaas 10 km vanaf Hendrina in die kosmoswêreld en bied 'n ontspannende wegbreek aan gaste omring deur velde.

Die Melkstal Breakaway bied gaste 'n keuse van gemeubileerde kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Tee en koffiemaakgeriewe word voorsien en die kamers word van Maandae tot Vrydae skoongemaak. Let asb. daarop dat die kamers nie TV's het nie.

Die verblyf is ideaal vir 'n groep of 'n gesin, en die kamers kan saam met die kombuis en 'n ontvangsarea bespreek word vir 'n groepswegbreek. Onderbroke selfoonontvangs is beskikbaar op die perseel.

Gaste kan verskeie diere sien soos volstruise, blesbokke, swartwildebees of fietsry en stap om die plaas te verken. Troeteldiere is welkom, indien vooraf gereël.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die plaas lei. Die verblyf het area wat via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Off the N11, Bosmanpan Farm, Hendrina, 1095, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N11, Bosmanpan Farm, Hendrina, 1095, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACQ3OS2gdFJjOVi8uLizSOYLgf7fYH3pIKgIbypjEPPKam1KgUN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense Off the N11 Bosmanpan Farm 1095 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.098036404892 29.70839987656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang