Successfully reported

Die Moerbeiboom

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2024 tot 10 Jan 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 5 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2024 tot 10 Jan 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Green Leaf
Basiese selfsorg met lugverkoeling, verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas en mikrogolf insluit.
Grey Crown
Basiese selfsorg met lugverkoeling, verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas en mikrogolf insluit.
Blue Shade
Basiese selfsorg met lugverkoeling, verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas en mikrogolf insluit.
Autumn
Basiese selfsorg met lugverkoeling, verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas en mikrogolf insluit.
Huisreëls

Toestemming om 'n troeteldier saam te bring, moet vroegtydig aangevra word. Troeteldiere word nie toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie.
Slegs een woonstel is troeteldiervriendelik, en ons het ons eie harige vriende op die perseel.
'n Bykomende fooi is van toepassing per troeteldier.
'n Maksimum van 2 troeteldiere per bespreking.
Gaste kommunikeer met troeteldiere op die perseel op eie risiko.
Troeteldiere word nie op meubels of beddegoed toegelaat nie. Bring asseblief u troeteldier se eie beddegoed.

Rook is nie in of naby die kamers toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Stilte ure: 20:00 – 08:00.
Besoekers word slegs toegelaat met die eienaar se toestemming.
Besoekers moet teen 22:00 vertrek, anders sal 'n ekstra oornagfooi van toepassing wees.

Gebruik van alle geriewe, bv. swembad, is op u eie risiko.
Geen glase of glasbottels word in of om die swembad toegelaat nie.

Versuim om hierdie reëls na te kom, kan daartoe lei dat die eienaar u vra om die eiendom sonder 'n terugbetaling te verlaat.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Jan Marx street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08434f45a121643becd13351414f9432818d83ba85ac291e6839e45897e3e981ed11edd3923a1e287a5612ad721e41c4753c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang