Successfully reported

Die Pienk Deur

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Hloniphile K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Perfect and quiet to clear the mind. The landlord was an angel; she welcomed me with a smile. I came for a job interview, and she escorted me to the venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gasvry en goed geleë. Ongetwyfeld, baie lekker. Fleur is gasvry, vriendelik en baie professioneel. Sy het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Het gemaklik geslaap en veilig gevoel. Het lekker gebly, die Tannie was baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Comfortable, clean and homely. Fleur is a friendly, helpful, easy-going hostess. (Thank you for couriering my cellphone, which I forgot in the room.)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqueline Cheryl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Lovely and comfy, thanks. Very pleasant stay. Fleur was an exceptionally friendly and welcoming hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marisa H
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie aangenaam en baie vriendelike diens. Dit was baie spesiaal en ek het onmiddellik tuis gevoel. Ek sal dit oor en oor aanbeveel, en daar is selfs 'n yskassie in die kamer vir koue water of koeldrank ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was 'n asemrowende naweek. Dit was 'n baie aangename naweek en ons het dit baie geniet. Baie rustig en baie veilig. Gasvryheid en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthi H
1 nag
5.0
Mei 2024

Kreatiwiteitshupstoot. Met die intrapslag is ek geïnspireer deur die kreatiwiteit en aandag aan detail. Pragtige huis om te deel met die eienaar, tog met die nodige privaatheid. Die foto's is akkurate voorstellings van wat ek met aankoms gesien het, maar dit word voortdurend mooi gemaak om by die seisoene te pas. Diereliefhebber. Veilige omgewing om met my hond te gaan stap. Die eienaar het uit haar pad gegaan om spesiale versoeke te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag
5.0
Mei 2024

Comfortable with good value for money. The hostess was very friendly and helpful. A surprise was the microwave and small fridge in the room, of which I was unaware before.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderful. Fleur is a great hostess. We had a lovely stay. Quiet and safe surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Fleur Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fd62228c7166b6f33b255b36c7b7d9832d42a1f57825da0406317cbfbabb5773847e42be7b97c2c3fe441e94f9053bea554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 23 Upington Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.232664740347 19.425188419643
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang