Die Pienk Deur
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs verblyf
Huisreëls
Klein troeteldiere word op die eiendom toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word. Geen rook in die huis of op die perseel nie. Uitkloktyd is om 10:00. Geen geraas en harde musiek nie. Rapporteer asseblief skade onmiddellik. Gaste moet asseblief die ligte afskakel wanneer hulle uitgaan. Gebruik water en elektrisiteit verantwoordelik. Indien die kombuis gebruik gaan word om kos voor te berei, is 'n bykomende daaglikse fooi van R50 betaalbaar. Gaste moet ook alles wat hulle in die kombuis gebruik, was. Die kombuis en die res van die huis word deur die eienaar gebruik. Respekteer asseblief die verblyf. Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat. Geen besoekers word toegelaat nie. Die vensters moet asseblief toegemaak word wanneer daar sterk wind is. Gaste moet vooraf reël as hulle laat in die aand kom. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Let asseblief daarop dat die gasheer se kontakbesonderhede eers gegee sal word sodra die eiendom bespreek is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang