Successfully reported
+42

'Die Rotse' Host House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Beach Road, Main entrance No 7 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

'Die Rotse' Host House bied seefrontverblyf in 'n rustige doodloopstraat in Kusweg in Kleinmond. 'n Natuurlike getypoel en 'n groot tussengetysone is net 40 m ver en gee gaste die geleentheid om die unieke ekosisteem van die seewierwoud te verken.

Spykerklip is 'n woonstel op die boonste verdieping met 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dit het 'n pragtige see-uitsig en deel 'n balkon met die leefarea. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort.

Drievis is 'n grondverdiepingwoonstel met 3 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte, moderne badkamer het 'n losstaande bad en 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gaste het toegang tot 'n dubbelmotorhuis vir 'n ski-boot, 2 privaat motorhuise en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheer-hek met 'n sekuriteitskameras. Daar is ook braaigeriewe en 'n draagbare Weber-braai wat gaste kan gebruik. Gratis WiFi word voorsien.

Die verblyf bied 'n veilige speelarea vir kinders met 'n sandput en swaaie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 18 Beach Road, Main entrance No 7 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink 'Die Rotse' Host House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Beach Road, Main entrance No 7 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3b3b942bfbc5f9aecabdc4f46a0c9cd757fd568d88823f642e0a815c9f84acd6aa55d61f7412c3d97389adb71eb4b59b613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6) 52 5 1 5 18 Beach Road Main entrance No 7 1st Avenue 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.34332533732 19.03387516737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang