Successfully reported

Die Skaap Kraal

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Bridget G
1 nag
5.0
Mei 2024

Personeel en gasvrou wat die ekstra myl stap het, het die verblyf aangenaam gemaak. Eloise, baie dankie vir die ekstra myl wat julle gestap het. Baie vriendelike gasvrou en personeel. Regtig aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal enige tyd die plek aanbeveel. Netjies en skoon. Die lekker plaas lug en reën op die dak het ons lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

An awesome place to stay. It was a great place to stay. The only issue I had is if they could make the rooms a bit more soundproof. In general, I love the place; it is very convenient and safe. The host is very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheree B
1 nag Saam met vriende
3.6
Mei 2025

Not too bad. Showers were in poor condition. Overall not bad, just for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Katrina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Rustic met tekortkominge. Ons het lekker geslaap, die beddens was gemaklik, maar die akkommodasie is baie basies en eenvoudig. Die prys is baie vir dit wat julle aanbied. Die kamer het geen plek om iets op te hang nie - geen stoel om op te sit in die kamer nie en die bedlampe langs die bed het nie gewerk nie. Daar is ook geen handdoekreeling in die badkamer nie. Die kombuisseksie was baie goed toegerus met koffie en alles wat jy nodig het. Daar was 'n verwelkomingssjokolade op ons bed wat oulik was. Dis moeilik om daar aan te trek. Ons het 2 nagte daar gebly omdat dit naby die trouvenue was, maar ek sal dit nie aanbeveel vir so 'n geleentheid nie. Defnitief nie teen daardie prys nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Linda V
1 nag
1.2
Apr 2025

Sal nie weer daar boek nie. Die verblyf was baie onpersoonlik. Vir 4 volwassenes mense bespreek, nie gedink daar is twee dubbelbeddens in een kamer nie. Plek was stowwerig. Foto's was misleidend. Matrasse was ongemaklik gewees.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Eloise
Die Skaap Kraal
Hallo Linda Ons is jammer dat jy ongelukkig was met julle verblyf! Jammer dat jy nie direk en dadelik met ons gekommunikeer het nie, sou julle dan dadelik na aparte kamers gebruik het en probeer om julle beter te akkomodeer. Die inligting was wel duidelik dat dit een kamer is met twee beddens daarin.

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Friendly staff and very neat and clean. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Gemaklik. Mense baie vriendelik en hulpsaam, het glad nie omgegee oor ons laat terug gekom het van ons skou af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Eloise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jakkalsfontein Rd, Plot 214 Rietfontein, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bxyF8QFF9sHXdigMwsi3fBTt2xxoUEYUMyv7AADqxqETnXByb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Jakkalsfontein Rd Plot 214 Rietfontein 0182 Gauteng 021 201 8901 13:00-15:00 09:00 -25.764605495792 28.489836381284
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang