Die Stoep Kamer
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Plein street, Polokwane Central, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Stoep Kamer is 'n pragtig ingerigte tuinwoonstel wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Geleë in 'n groot historiese huis in die hartjie van Polokwane (Pietersburg), is dit 'n ideale toevlugsoord vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of korporatiewe reisigers.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea wat met 'n dubbelbed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog ook met 'n moderne kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde slim-TV met stromingsdienste. Komplimentêre WiFi is ook ingesluit.
Buite kan gaste 'n privaat onderdakstoep met uitnodigende sitplek geniet - die perfekte plek om jou oggendkoffie te geniet terwyl jy uitsigte oor die rustige tuin geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Sonja Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 20 Plein street, Polokwane Central, Polokwane, 0699, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Plein street, Polokwane Central, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang