Successfully reported

Die Tuinhuisie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly, 'n hoogtepunt op ons toer. Heerlik gebly, 11 uit 10. Tuinhuisie is netjies, cozy en volledig toegerus. 'n Definitiewe aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Tuinhuisie
Gert en Karien, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Hoop dat jul gou weer in Suid-Afrika sal kom vakansie hou en dat die tuinhuisie vir julle die pad tussen die Paarl en Pietermaritzburg kan korter maak. Ons het nog baie geselsies om te maak! Groete

Marthinus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Eenheid is volledig toegerus. Stil omgewing. Kan dit aanbeveel. Ons het lekker gebly, dankie. Gasvrou het met ons in kontak gebly. Alles was in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Tuinhuisie
Baie dankie vir jul geduld met inklok. Dankbaar dat jul die omgewing ook waardeer het. Geniet jul Natalse toer.

Annetta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ervaring wat mooi memories gebou het. Doodmoeg arriveer, uitgerus om verder te reis. Gasvrou het voor aankoms en met vertrek nuttige info gegee betrefende ons roete om ons veiligheid te vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Tuinhuisie
Was heerlik om te ontmoet. Jammer dat die planne vir die terugreis nie uitgewerk het om julle weer te akkommodeer nie. As die Drakensberge roep, kom kuier weer.

Ian K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Ideal for a night stopover for a couple in this town. Nice secure apartment and well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Good. Amanda was a very helpful and affable hostess. The accommodation was very clean and comfortably appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bronwyn F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Very warm and comfortable. Very warm and comfortable in the cold, wet weather. The host is an amazing host and made sure we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Die Tuinhuisie
Thank you for choosing Die Tuinhuisie, Bronwyn. Trust you will come to explore more passes in our area so you can visit again.

Garth J
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Secure, spacious and very welcoming hostess. Absolutely fine for an overnight stay. The accommodation was spacious enough with good facilities for self-catering. The security system makes one feel safe, but when there is load shedding, the internal system is noisy and disturbs one's sleep. The hostess is very friendly and most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
Die Tuinhuisie
Garth, glad you chose Die Tuinhuisie.

Jurgens S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Heerlik en rustig. Die plekkie was silwerskoon met alles wat 'n mens benodig. Vriendelike diens. Veilige parkering. Baie dankie. Ek sal graag weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Tuinhuisie
Jurgens, dankie dat jy Die Tuinhuisie gekies het vir jou verblyf. Bly ons kon jou akkommodeer. Wanneer jy weer in ons area werk, kom loer gerus weer in.

Wilma S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Heerlike, ontspanne oornag! Die Tuinhuisie laat mens voel jy is tuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Tuinhuisie
Dankie dat u Die Tuinhusie gekies het, Wilma. Bly jul het tuis gevoel en kon uitrus alvorens jul jul reis verder aangepak het.

Barry D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Great accommodation. Die Tuinhuisie is very neat and clean and had everything that we required for our overnight stay. Amanda went out of her way to ensure that we were comfortable, safe and happy. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Tuinhuisie
Barry, was lovely meeting you and your wife. Thank you for choosing Die Tuinhuisie for your overnight stay. Hope the trip to Port Alfred was enjoyable. Hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Dampier Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4513437b87b6052e93b8d25517238b9c28d355434fd02b4f748936de1cbee41a2c01d3074749c5ced72cd155f3fad998c69c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 16 Dampier Street Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.33336 27.84883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang