Die Tuinhuisie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is betaalbaar met aankoms.
Inklok moet asseblief voor 17:00 plaasvind. Aangesien die eienaar nie permanent op die perseel is nie, word gaste versoek om die eienaar in kennis te stel wanneer hulle ongeveer 30 km weg is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Dampier Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang