Tuishuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Section 69 of the farm Rooidam 2354, Free State, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R990 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Tuishuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer wat op die Rooidamplaas in die Vrystaat geleë is. Dié eenheid funksioneer heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en bied slaapplek aan 6 gaste.
Hierdie eiendom bied eko-vriendelike verblyf en word met sonkrag en gas aangedryf. Water word deur 'n boorgat voorsien.
Hierdie eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 2 dubbelbeddens en 'n driekwartbed. Die leefarea het 'n rusbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien en die badkamer het ook 'n wasmasjien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kombuiseiland met stoeltjies. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n TV is.
Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n mooi uitsig. Die eiendom is omhein. Dit is die ideale oornagplek vir gaste wat na die strand reis aangesien dit op die N8 en naby die N1 is.
Tuishuis is 10 km buite Bloemfontein en grens aan die gewilde Goosehill. Dit is ook naby De Brug.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hendrien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Section 69 of the farm Rooidam 2354, Free State, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Tuishuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Section 69 of the farm Rooidam 2354, Free State, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang