Successfully reported
+25

Die Wasbak

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Wasbak is 'n selfsorghuis in die fraaie dorpie, Greyton. Hierdie vakansiehuis bied die bekoorlikheid van 'n eeue oue wêreld aan en die naam is afkomstig van die tradisionele metode waar die waswerk buite die huis onder peerbome gedoen is.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 1 enkelbed met 'n sofabed. Die gedeelde badkamer het 'n aparte bad en stort met 'n wasbak en toilet.

Die huis se kombuis is met die nodige kook- en eetgeriewe toegerus en die leefarea wat na die tuin lei, het 'n kaggel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is straat-af van talle koffiewinkels, restaurante en ander aktiwiteite in die middedorp geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ester K
5.0
Perfekte ontsnappingsplek met hope karakter. Ons was 3 geslagte vrouens saam in die Wasbak en elkeen het gesê dis die lekkerste verblyf wat ons kan on...
Sien meer
Mei 2025
Marietta B
Saam met vriende
4.8
Heerlike, rustige atmosfeer. Huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het om lekker te kuier, kos te maak en net te ontspan. Lekker ruim - el...
Sien meer
Okt 2025
Brent D
Gesin met tieners
4.8
Stay was amazing, everything was on point. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Hendrik B
Saam met vriende
4.8
Quiet and comfort in a lovely town. The three of us had a wonderful three-night stay. The house had everything we required: comfort, qu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Alet E
4.8
Genoeg slaapplek vir ons groep van 5. Die huis is pragtig netjies en skoon. Baie lekker gebly, baie netjies en skoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Errol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 96 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Wasbak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a75256f6af0357818d69d957b5b2239addca9f33f2216726822078d1a39ef7be1a800a0e50f3d6ff9030b967562f0a303d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 96 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043194 19.6159779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang