Successfully reported

Die Weet Jy

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wickus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklik en mooi. Pragtige huisie geleë in 'n baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtig rustig vriendelik. Ons het lekker gebly. Die rustigheid en mooi omgewing het mens herlaai. Die huisie was pragtig ingerig en mens het alles wat jy nodig het, en meer. Afstap na die padstal vir 'n lekker middagete of koffie was net so lekker. Die vreetkoeke doen hulle naam gestand. Jy ry definitief terug met 'n paar lekker stories.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolutely amazing! Absolutely stunning spot! Such gracious hosts willing to go the extra mile and doing it with excellence! So peaceful and private, surrounded by Karoo. Loved every moment! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Een met die natuur. Ons het lekker gebly. Die ligging van die huisie is baie besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderlik en rustig. Uitstekende en baie stil en rustige plek, beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wehan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amper off the grid. Ek dink dit was die regte plek na 'n dag of twee op besige paaie. Dit is stil en rustig. Dit breek onmiddellik die gejaagde gevoel. Sal dit weer inwerk op 'n trip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Magic. Very good, but couldn't get hot water for the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker bederf met kleindorpie rustigheid. Pragtige, netjiese akkommodasie. Die hot tub is 'n wenner. Die eienaar het persoonlik kontak gemaak om te verseker alles is reg. 'n Adisionele bonus was om ons eie turksvye te pluk en geniet. Beslis die moeite werd. Aandag kan net gegee word aan die braai wat erg in die huis rook en dalk 'n insekdoder vir magdom vlieë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Avontuur. Dit was 'n avontuur oomblik. Als was daar wat ons nodig gehad het. Net een voorstel - 'n bord teen die hek na die gastehuisies toe. Ons het regs afgedraai by die bord ('n groot een!) maar dit was na die padstal wat eintlik laer af was (met dieselfde naam) en nie die gastehuis nie. Rook in die huisie toe ons wou vuurmaak. Die wind het gewaai - so miskien 'n bord wat toemaak na die huisie toe? Maar ons het heerlik geslaap, lekker stort en die buitebad geniet! Sal weer by julle kom oorbly! Ons is ook gou gehelp toe ons hulp nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12b506a58a245fb8ebf56c6f45eb058d6c586bc72e92e95639e229148dd6b8d12b17ea077b713cb8717a50a9ca145e635151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R339 Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639593319024 23.139121407924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang