Successfully reported

Die Windpomp Kothuis

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Andre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Heerlike kuier atmosfeer in Loxton. Baie lekker. Die mense van Loxton by die Windpomp restaurant is baie gasvry. Het sommer nuwe vriende gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Die plekkie het sy doel gedien. Die gasheer was nie beskikbaar nie en het gesukkel om iemand te kry om die plekkie vir my oop te maak. Die plekkie het onderhoudswerk nodig; plafon verf dop op mure is gekraak. Parkering is 'n oop area.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
1 nag
3.8
Jan 2025

Voldoende vir een nag verblyf. Voldoende vir een nag verblyf. Aircons was welkom in die hitte. Wat kan verbeter: kersliggie in beide slaapgedeeltes. Groter yskas/diepvries vir gebruik, huidige beskikbaar baie klein. Hinderlik was die klein hondjie se geblaf deur die nag, nagrus beïnvloed. Potensiaal om te verbeter.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Cari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Jooste Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25d14241d37d6f45f483faf7feb07b1734574f0bffb9931a0ef6c93b102ebf433d2c49257c411ce3d4caaad6676245cfca27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 3 5 1 4 139 Jooste Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.477207654096 22.353760779878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang