Successfully reported

Dierehuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charne V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Onvergeetlik! Die lekkerste, skoonste, mooiste huisie! Van ons daar aangekom het tot ons vertrek was dit fantasties. Die kamers is mooi, die uitleg van die plekkie, die braai area is netjies! Alles is netjies! Loopafstand na die rivier toe. Daar was vlakvarke, wildebees, kudu's, zebras en kameelperde reg by die huisie. Ons kinders, 3 en 6 jaar oud, het dit ongelooflik geniet! Was 'n fees! Ons sal weer teruggaan! Dankie Erika xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gemaklik, veilik, aangenaam en onverbeterlik. Baie beter as wat ek verwag het en ek dink nie iemand kan beter verwag nie. Dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend en ongelooflik mooi. Ongelooflike ondervinding met al die diere om die huis. Die gasvryheid van Gert en Colleen het gevoel of jy nooit weg was van jou eie huis, skoon, netjies en alles beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thelma Elfreda
Dierehuisie
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons dien uit daarna om julle weer by Dierehuisie te ontvang. Groete Erika

Spencer E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Excellent, very enjoyable stay. Stay was excellent, the house has everything you could ask for and is very nice and clean. The owners were away, but Erika, a neighbour, looked after us. She was brilliant, so thanks to her for everything. I even got my breakage deposit back already. It really is a nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Heerlik gebly in hierdie bosveld juweel. Dierehuisie is 'n bosveld juweel. Ten volle toegerus, skoon en gerieflik. Lugversorging en skitter-skoon plonspoel was 'n lafenis gedurende ons verblyf. Was bevoorreg om gereelde dierebesoekers te ontvang. Sal Dierehuisie met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thelma Elfreda
Dierehuisie
Baie dankie vir die pragtige resensie. Sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom.

Steven M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly. Baie netjiese huis. Met goeie ligging en waarde vir geld. Ons verblyf was lekker en sal die huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absoluut die moeite werd. Verskriklik lekker gebly. Baie lekker gebly. Erika het ons baie vriendelik ontvang en was altyd byderhand indien ons iets wou weet het. Fantastiese diens en lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantasties. Baie dankie. Alles op standaard. Regs weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantasties! Ons het dit verskriklik geniet, veral die feit dat dit rolstoelvriendelik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janay W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Cute cosy home, very comfortable and love that each room has an en-suite. We had a pleasant weekend at this cosy house. It was really clean and felt like a home away from home. The kids loved the pool and enjoyed seeing the animals walk by. I would definitely recommend this home to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thelma Elfreda
Dierehuisie
Thank you, Janay. You are welcome here anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thelma Elfreda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3086 Otter Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa2710f6f8e70ea4b935f9d1a2c72b50fd8af7095cf1403c3c4dded649b59ea4fcf1e96945d6ff10bd0e41e894ee67a8bbca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 9) 10 5 1 5 3086 Otter Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.335940849016 31.801674547865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang