Successfully reported
+18

Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Morgan road, De Wagensdrift, 25°30'59.6"S 28°35'26.2"E, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp is geleë op die R573 oos van Pretoria, naby Cullinan en die Dinokeng Wildreservaat.

Hierdie privaat kampplek kan 'n groep of gesin van 4 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Die kampeerterrein bied 'n privaat badkamer met 'n stort. Ons fasiliteite is sonkragvriendelike toestelle van die netwerk af.

'n Klein kombuisarea met 'n gasstoof en yskassie is beskikbaar en die perseel is toegerus met 'n kragpunt, sonkrag-geiser, wasbak en 'n vuurput.

Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp is omhein en troeteldiervriendelik. Die gemeenskaplike swembad is buite die kampterrein geleë, sowat 100 meter verder.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Grondpad
Elektriese kragpunt
Kraan
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Liza K
5.0
Rustig en vreedsaam met die veld rondom en plaasgeluide. Ons het heerlik gekamp. Pierre is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie netjies en ...
Sien meer
Apr 2025
Stephne P
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld, netjies en ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Pierre is baie vriendelik en behulpsaam. Alles is daar wat mens sal kort vir kamp ...
Sien meer
Mrt 2025
Paula Z
5.0
Peaceful and relaxing. I camped for 2 nights with my Bull Terrier. The camp and the amenities are spotless. The bathroom (shower, toile...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ashleigh T
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful, spacious and well appointed. Olive-Tree is a very large campsite that is spaced far apart from the others, so you do not hear...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Soné J
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker kampterrein met dierevriendelike kampe. Ons kon lekker kamp, saam met ons hondekinders. Ons kon ook lekker stap en die kampgeriewe is gerieflik...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 Morgan road, De Wagensdrift, 25°30'59.6"S 28°35'26.2"E, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Morgan road, De Wagensdrift, 25°30'59.6"S 28°35'26.2"E, Cullinan, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ce1a9a3f225fd3a04953b9ba52381c3dc2f7055958deea4dda2f5a9315bf75643e93e0db1282c330fdca7ab384e7cc1ce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 13 Morgan road, De Wagensdrift 25°30'59.6"S 28°35'26.2"E 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.515323181006 28.591100871888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang