Successfully reported

Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Liza K
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig en vreedsaam met die veld rondom en plaasgeluide. Ons het heerlik gekamp. Pierre is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie netjies en goed versorg, niks kom kort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld, netjies en ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Pierre is baie vriendelik en behulpsaam. Alles is daar wat mens sal kort vir kamp en dis rustig omdat die plek omhein is, so die honde kon lekker speel en mens hoef nie te stres oor hulle nie. Vir enige iemand wat met honde wil gaan kamp, sal ek dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp
Baie dankie vir julle terugvoer. Word opreg waardeer.

Paula Z
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Peaceful and relaxing. I camped for 2 nights with my Bull Terrier. The camp and the amenities are spotless. The bathroom (shower, toilet and basin), kitchen (small fridge, small microwave, 2-burner gas stove, washing-up basin) and braai area with a bench table is perfect. The big Sweet-thorn tree in the middle of the camp provides ample shade. Properly fenced for dogs. The swimming buckets for people and dogs are an added bonus. Pierre is very responsive and a brilliant host. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp
Thank you so much for your feedback. Hope to see you soon again.

Ashleigh T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Peaceful, spacious and well appointed. Olive-Tree is a very large campsite that is spaced far apart from the others, so you do not hear or see other guests. It is really peaceful and relaxing, and the tree provides lovely shade across the site. At night you are treated to the sounds of nightjars, owls and jackals. What a joy it was to go on the 'Dairy Walk' loop that begins close to the site; our dog enjoyed the freedom to explore safely. Our host was highly attentive and checked in daily via WhatsApp to ensure that all was well. We appreciated the bag of dog biscuits he delivered upon our arrival - a lovely touch that made us feel our pooch was truly welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp
Thank you for your feedback.

Soné J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Lekker kampterrein met dierevriendelike kampe. Ons kon lekker kamp, saam met ons hondekinders. Ons kon ook lekker stap en die kampgeriewe is gerieflik tot mens se beskikking. Dit was ook baie privaat, wat ons waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp
Baie dankie vir julle terugvoer, dit word opreg waardeer.

Luzanne L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Lekker! Ons sal beslis weer vir Pierre by Dikgomo ondersteun! Dankie vir jou gasvryheid en vir die pragtige kampplek waar ons dierekinders Lente en Lucy ook deel kon wees van die rustigheid en dat julle werklik dierevriendelik is! Die heining om die kamp is voorwaar 'n plus. Ons en die hondjies het heerlik gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien.

John M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Awesome relaxing weekend. Campsite was exceptionally large and fully fenced, private ablution and kitchen were spotless as was the rest of the campsite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp
Thank you for your feedback.

Lizette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Stil en rustig. Pierre het uit sy pad gegaan om ons gemaklik te maak. Ons 3 honde het behoorlik ontspan en al die spasie geniet. Ons was uiters en reg vir nog 'n week se werksdruk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp
Baie dankie vir julle terugvoer.

Anna-retha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Rustige naweek saam ons woewe. Rustige naweek gehad, baie stil daar en ons honde het 'n groot area gehad om te snuffel en rond te loop. Pierre is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer teruggaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Lekker atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Daar was 'n bietjie probleme met krag en water, maar die eienaar het vroegtydig 'n plan gemaak en het dit reggekry. Die bly was baie gesellig met hout te koop. Het geen klagtes oor kamp nie. Dis vir seker die regte afstand uit Pretoria om af te skakel en nie te ver dat jy vir meer as 1 uur ry nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 490
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Morgan road, De Wagensdrift, 25°30'59.6"S 28°35'26.2"E, Cullinan, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ce1a9a3f225fd3a04953b9ba52381c3dc2f7055958deea4dda2f5a9315bf75643e93e0db1282c330fdca7ab384e7cc1ce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 13 Morgan road, De Wagensdrift 25°30'59.6"S 28°35'26.2"E 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.515323181006 28.591100871888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang