Dinkweng Safari Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standard Villa
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die hoofhek om 21:00 sluit.
Finale bevestiging van die bespreking word slegs gemaak na ontvangs van bogenoemde betaling.
Volle vooruitbetaling is betaalbaar binne 4 weke voor aankoms.
Korttermynbesprekings vereis volle betaling 14 dae voor aankoms.
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die volgende word nie op die perseel toegelaat nie:
Rook in die lodges;
Troeteldiere;
Vuurwapens;
Privaat voertuie wat vir wildritte gebruik word;
Vierwielmotorfietse of motorfietse.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinkweng Safari Camp, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang