Successfully reported

DKC Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rainer T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Excellent stay in this spacious, clean and well positioned house. Everything was perfect. Great communication, accurate property description, cleanliness and friendly caretaker who we met on arrival. The house is very spacious and well positioned within Sutherland. Bring your own firewood as the firewood at the supermarket is not that great for use in the lounge fireplace. The visit to SALT and the star gazing show at the private planetarium was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Die reuse huis kon al 9 van ons huisves. Dankie vir 'n heerlike kuier! Heerlik gekuier! Die elektriese komberse en kaggel was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wina V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gerieflike groot huis. Die huis en erf is groot en gerieflik en op die rand van die dorp geleë. Ons was vriendelik ontvang en die eienaar het ons op hoogte gehou van alles. Ons het heerlik warm geslaap in die middel van die winter in koue Sutherland. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharolene J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Sutherland didn't disappoint, a family road trip to remember! DKC provided excellent accommodation. The house, garages and outside area were very clean, the house was comfortable and met all our needs. A fireplace, electric blankets and a heater were available. The owner provided valuable information prior to our trip. Even though it was self-catering, warm beverages, even milk, were available upon our arrival. I will definitely recommend staying at DKC accommodation and will make use of the accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Adventure snow weekend. We went with the hope of seeing some snow and got a bit more than we bargained for and ended up getting snowed in! The owner was most accommodating and helpful throughout, and we had a weekend to remember!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Dear Peter Thank you for staying with us and being great guests. You were indeed so lucky to experience so much snow. We are glad you enjoyed your Sutherland experience. Stay warm. DKC Accommodation

Anene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige huis met baie karakter. Die kaggel was die fokuspunt van ons kuiers. Ruim familiewoning met warm beddens, kaggel, onderdak braai area. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Vriendelike mense, ruim huis, lekker gekuier. Het heerlik gebly. Die huis is ruim en het alles wat jy benodig. Ek het pragtige sterre gesien en ongelukkig die sneeu gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendi S
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Netjies maar nie smaakvol nie. Netjiese huis. Alles wat jy nodig het. Die enigste negatiewe is die binneshuisversiering. Die huis is glad nie stylvol nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Goeie dag Wendi, Dankie vir jou besigheid en ondersteuning. Ons style van meubelering is obviously nie vir jou nie en dit is fine. Ons is baie bly ons kon jou huisves. Alles wat mooi is vir die toekoms. Dawn (DKC Accommodation)

Adele S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Juweel in Sutherland. Die verblyf by DKC Accommodation was fantasties. Alles was regtig baie netjies en skoon. Die huis is ruim en lieflik mooi binne en daar is van alles beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus. Die eienares het so baie moeite gedoen. Sy het gedurig laat weet van loadshedding skedules, besienswaardighede in die omgewing of goeie eetplekke. Ons sal vir seker van hulle gebruik maak met ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Hi Adele Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so n Pragtige resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste. Alle voorspoed vir die toekoms aan almal van julle. Mooi loop. Dawn @ DKC Accommodation

Maryna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Heerlike kuierhuis. Daar was alles wat nodig was. Perfek vir 'n groot groep wat wil saamkuier. Ek sal DKC beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
DKC Accommodation
Hi Maryna Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was vreeslik lekker om julle te huisves. Alles wat mooi is vir die toekoms. Dawn en die DKC Accommodation span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Primrose Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd61bca84492c184c822d0eed5468f6a5e49363d3bf79b69e30c87db0143ce52183ce1e855091a3cdf553ae7c2da1ddb2a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 9 mense 23 5 1 5 2 Primrose Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.398256270676 20.658705701852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang