Dolphin Bay Beach Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n 50%-deposito word vereis om die bespreking te bevestig. 'n 100%-deposito word vereis indien die bespreking minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word.
Volle betaling word 30 dae voor inklokdatum vereis.
Let asseblief daarop dat 'n maksimum van 6 gaste hiér mag bespreek en bly.
Let asseblief daarop dat ons geen kinders onder die ouderdom van 8 toelaat nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 is betaalbaar saam met die balans, voor die inklokdatum. Hierdie deposito is terugbetaalbaar indien daar geen skade aangerig is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 735A St Andrews Drive, Munster, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang