Dolphin Coast Doll House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom. Daar is wel 'n troeteldierbeleid in plek. Gaste moet asb. daaroor navraag doen. 
Let asb. dat die eienaars ('n gesin van 5) op die perseel saam met hulle hond woon en hulle staan gereed om enige vrae te beantwoord of raad te gee oor die omgewing.
Let asb. op die volgende:
Die eenheid lei na die gedeelde tuin. Dit is nie toegemaak vanaf die hoofhuis nie, daar is slegs 'n privaatskerm, so jou hond(e) sal toegang tot ons hê en omgekeerd. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Dolphin Crescent, Shaka’s Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang