Dolphin Inn Blouberg
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Foam Road, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dolphin Inn Gastehuis is in Blouberg geleë en is slegs 3.5 km van Table View se strandfront af. Gaste kan ontspan rondom die swembad terwyl hulle die somerson geniet.
Verblyf bestaan uit 5 slaapkamers, geskik vir tot 10 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in dubbelkamers met 'n en suite-badkamer met 'n stort, en tweelingkamers met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort.
Geriewe op die perseel sluit in 'n gaste-sitkamer, wasgoeddienste op afspraak, lughawe-vervoer op afspraak en 'n braai-area. Let asseblief daarop dat ons nie buite-gaste of partytjies toelaat nie. Ons het 'n streng stilte-urebeleid tussen 21:00 en 07:00, om bure en ander gaste wat die gastehuis beset, te respekteer.
Die eiendom bedien nie ontbyt nie, maar daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met koffie, tee en beskuit. 'n Verskeidenheid restaurante is naby die gastehuis geleë.
Aktiwiteite in die omgewing vir gaste om te geniet, sluit in vlieërbranderry, windsurf, SUP, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, begeleide staptogte en swem.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 7 Foam Road, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Inn Blouberg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Foam Road, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang