Dolphin Place House
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Helena Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Dolphin Place House bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir 2 kinders. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Dit is 'n ideale basis om die omliggende dorpe te verken. Dit is 90 minute se ry vanaf Kaapstad en geleë in 'n wêreldbekende mariene vleiland, met die helder water van die Atlantiese Oseaan en die manjifieke Bergrivier.
Voëlliefhebbers sal 'n uitsonderlike voëlkykervaring geniet. Vir ywerige vissers is daar geleenthede vir diepseevisvang, strandvisvang en riviervisvang. Met soveel aktiwiteite soos vierwielmotorfietsry, 4x4-roetes, die fossielpark, 'n visvangmuseum, walvis- en dolfynkyk, pragtige lenteblomme, minigolf, buitelugskaak en 'n nabygeleë gholfbaan, is dit 'n droomvakansiebestemming. Daar is ook baie historiese plekke om in die omgewing te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 33 Helena Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Place House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Helena Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang