Dolphin Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling. Die pier kan met vooraf kennisgewing gereël word. Buigsame inklok- en uitkloktye is beskikbaar met vooraf kennisgewing. Rook is nie in die huis toegelaat nie. Hierdie gemaklike waterfront-toevlugsoord word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Die verblyf werk op sonkrag en 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Helena Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang