Dolphin View
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 43 Ocean Drive, Shakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dolphin View bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in Chaka's Cove aan die Dolfynkus. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien dit met 'n ononderbroke see-uitsig spog.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie vadoeke vir die kombuis en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Die stapeldeure lei na 'n balkon met sitplek, braaigeriewe en bied 'n uitsig oor die see.
Gratis WiFi en onderparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, wat aan die boonste punt van die kompleks, net oorkant die pad, geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 121
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 43 Ocean Drive, Shakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 43 Ocean Drive, Shakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang