Successfully reported
+20

Dolphin View

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin View bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in Chaka's Cove aan die Dolfynkus. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien dit met 'n ononderbroke see-uitsig spog.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie vadoeke vir die kombuis en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Die stapeldeure lei na 'n balkon met sitplek, braaigeriewe en bied 'n uitsig oor die see.

Gratis WiFi en onderparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, wat aan die boonste punt van die kompleks, net oorkant die pad, geleë is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louise S
Gesin met tieners
5.0
Pragtig, netjies en perfek geleë. Absoluut fantasties!
Sep 2025
Belinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis 'n plek waarheen mens wil terugkeer. Baie goed toegeruste plek. Skoon en alles van hoë gehalte. Uitsig is iets besonders. Sal beslis gereeld da...
Sien meer
Jun 2025
Anna-marie H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Ons het baie lekker gewoon in die eenheid, die hoofslaapkamer was net vir ons baie warm gewees. Die aircon in die sitkamer gedeelte was ...
Sien meer
Mei 2025
Rachelle K
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful apartment. Situated right by the beach. We had an amazing holiday. It was an absolute delight to stay at Dolphin View. It was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Ian B
Saam met lewensmaat
5.0
Beste uitsig. Baie netjiese plek!
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 43 Ocean Drive, Shakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolphin View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679eb93bef1222528734b207f7840d4418318a41ca10befe942fe5e0cee97aa27c62af0b95f8f02058ee6ca53637cb5800dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 43 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 08:00 -29.514380799905 31.230833083391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang