Dolphin View Self-Catering Apartments
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelslaapbanke vir ekstra slaapplek. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike stoele en 'n TV met DStv. WiFi word voorsien. Daar is 'n buitebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Na 21:00 word geen harde musiek of geraas toegelaat nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Rook is verbode, behalwe op die agterste balkon. Sigaretstompies moet in die emmer sand geblus word. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Gaste mag slegs houtskool vir hul braai gebruik. Stiltetyd na 21:00. Drink en eet is verbode in die slaapkamer. 'n Maksimum van 2 motors word toegelaat. Geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike stoele en 'n TV met DStv. WiFi word voorsien. Daar is 'n buitebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Na 21:00 word geen harde musiek of geraas toegelaat nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Rook is verbode, behalwe op die agterste balkon. Sigaretstompies moet in die emmer sand geblus word. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Gaste mag slegs houtskool vir hul braai gebruik. Stiltetyd na 21:00. Drink en eet is verbode in die slaapkamer. 'n Maksimum van 2 motors word toegelaat. Geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang