Dolphin View Self-Catering Apartments
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Woodpecker
- Selfsorg
- Skylab
- Selfsorg
Huisreëls
Na 21:00 word geen harde musiek of geraas toegelaat nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Rook is verbode, behalwe op die agterste balkon. Sigaretstompies moet in die emmer sand geblus word. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Gaste mag slegs houtskool vir hul braai gebruik. Stiltetyd na 21:00. Drink en eet is verbode in die slaapkamer. 'n Maksimum van 2 motors word toegelaat. Geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Rooidraai Road, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang