Successfully reported
+46

Dome Glamping SA Tent

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45 Franschhoek Road, Berg River Resort, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dome Glamping SA Tent A, geleë in die hartjie van die Wes-Kaap se skilderagtige landskap, net 'n hanetreetjie van die Paarl af, bied 'n unieke en onvergeetlike ervaring reg op die rand van die Bergrivier. Dit spog met pragtige uitsigte oor die water en is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek saam met 'n geliefde.

Hierdie pragtige eiendom beskik oor 'n enkelkoepeltent, wat 'n privaat en intieme verblyf vir tot 2 gaste verseker. Hierdie tent bederf met lieflike binneversiering en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed wat toegerus is met kwaliteit wit linne. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Groot vensters laat natuurlike lig toe om in te filtreer, wat pragtige uitsigte oor die rivier en die omliggende landskap bied. Buite die koepel is 'n privaat dek met 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Van die kombuis af lei 'n lieflike sitarea met 'n houtvuur-bubbelbad wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy oor die water uitkyk. Dié privaat dek het ook 'n ingeboude braai.

Paarl is bekend vir sy welige wingerde, majestueuse bergreekse en ryk kulturele erfenis. Dit bied 'n unieke bestemming vir reisigers wat 'n onvergeetlike glamping-ervaring soek terwyl hulle afgesonder is van die stad se gewoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Laurette V
Saam met lewensmaat
5.0
Oase! Was heerlik. Lieflike stort. Ons het 'n familie-reünie gehou by Bergrivier oord en was net te min by ons dome. Te min tyd gehad om werklik alles...
Sien meer
Sep 2025
Selwyn K
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and awesome. Stress free. Comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Eslin W
Saam met lewensmaat
5.0
Magical and revolutionary. The stay was magical and revitalised my partner and me. Perfect place to recoup and find each other again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Zanalee B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en ongelooflik mooi. Wens ons kon langer bly. Ongelooflik mooi. Eienaar het ons welkom laat voel.
Apr 2025
Marnel G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantamagories. Baie lekker gebly. Alles wat 'n mens nodig het, was daar. Jana is baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R45 Franschhoek Road, Berg River Resort, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dome Glamping SA Tent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45 Franschhoek Road, Berg River Resort, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10660393f52b600b57a7298d7da12e88e6d3a13a8f43874672e97448be3fdd9dfaddaf61f47db708b79956ef10bff219de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 R45 Franschhoek Road Berg River Resort 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.799048163862 18.960102358752
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang