Successfully reported

Domus Tempus Kothuis en Boskamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
W.p. S
1 nag
5.0
Sep 2025

Plekkie van vrede! Fantastiese plekkie en besondere diens! Sal definitief weer daar bly! Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Wonderlike verblyf en gasvryheid. Ja, ons het dit baie geniet en goeie besoeke aan Magoebaskloof afgelê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Enjoyed the tranquility of the cottage. Lovely cottage in a very quiet area. Very peaceful surroundings. Absolute silence at night. Very comfortable bed and very clean all round. Host very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Netjies en rustig. Baie lekker gebly, stil en rustig, die kothuis was skoon en netjies met alle geriewe wat jy moontlik kan benodig. Sal die kothuis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L D
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Relaxing, friendly and enjoyable. Our stay was very comfortable and relaxing. The owners are very friendly, kind and professional. The road to the accommodation is a bit rough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Izan
Domus Tempus Kothuis en Boskamp
Goeie dag Jeanne-marie Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons is baie bly julle het dit geniet. Julle is welkom om weer te rus in ons plekkie.

Mapato R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

It was comfortable. What a lovely cottage, neat, secure and simply breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Beslis die moeite werd. Baie dankie vir 'n baie gemaklike aand by julle. Ek is absoluut mal oor die bad. Enigste ding wat ek sal vra, is 'n ekstra waaier vir die somerhitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Baie netjies, skoon, rustig, gerieflik en privaat. Dit was nou regtig 'n lekker plekkie om oor te bly. Baie netjies en baie privaat. Vreeslik mooi badkamer en kombuis, alles is baie mooi skoon en die opset is baie gerieflik. Ons sal beslis weer boek om te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jul 2024

Only stayed for one day. Really enjoyed the (bush experience). Lovely people, enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Izan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 102
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 102
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 102
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Premium Road, Broederstroom Drift, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40f5ed6718aa235447ff77f8e15f23a8b502ec19796f4db36b193ff7ad10f93d10fc9146897de5d3f352386c6e992674f1c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 102 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 11 Premium Road Broederstroom Drift 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.774458270285 30.218133278652
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang