Successfully reported
+31

Donalds Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R716 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Donalds Guesthouse bied oornagverblyf vir reisigers wat na hul bestemmings onderweg is. Die gastehuis skuil tussen die koppies wat Colesberg omring in 'n veilige en rustige woonbuurt binne stapafstand van die sakekern en restaurante in die area af.

Verblyf bestaan uit 13 eenhede en bied slaapplek aan 38 gaste. Gaste het toegang tot 'n wasgoeddiens, gratis WiFi en braaigeriewe. Kamers word daagliks gediens. Kamers 1, 2 en 3 het 'n privaat badkamer aan die einde van die gang, toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike sitkamer, eetarea en 'n kombuis toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond in. Die verblyf bied veilige parkeerplek en troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 748 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Louis M
5.0
Netjies, goeie oornagblyplek. Netjies, skoon en alles wat nodig is vir oornagblyplek. Vriendelike ontvangs, het dadelik welkom gevoel.
Sep 2025
Dalda P
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Baie dankie vir die vriendelike diens en kwaliteit van die kamers!
Jul 2025
Saartjie M
5.0
Vriendelike diens. Baie lekker en gesellig.
Mei 2025
Bryan S
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik en huislik. Baie vriendelike diens. Sien sterre.
Apr 2025
Russell C
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Great venue. Very helpful host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 748

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 5 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Donalds Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 716
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 716
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 716
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiM2U3YWNjLTNhZTAtNDE2Ni05NGIzLTViZDEwMjBjNzFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R716 per nag, vir 2 mense 748 5 1 4 5 Stockenstroom Square Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.719981553395 25.094394012234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang