DonkiesRus
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kaaimans Avenue, Klein Brak River, 6405, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
DonkiesRus is 'n bekoorlike tuinkothuis met sy eie ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Klein Brakrivier. Die eenheid is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek op die skilderagtige Tuinroete.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes of 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer, wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Hierdie eenheid beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n eetkamertafel en stoele, en 'n gemaklike rusbank. Vir diegene wat wil werk, is gratis WiFi ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe sowel as veilige parkering. Die ligging van hierdie eenheid is relatief sentraal, naby die winkels en restaurante, en ongeveer 2 km van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kris-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Kaaimans Avenue, Klein Brak River, 6405, Wes-Kaap
- Gaste dink DonkiesRus het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kaaimans Avenue, Klein Brak River, 6405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang