Doornberg Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Gastehuis - 9 gaste
- Selfsorg
- Stalwoonstel - 4 gaste
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat ons 'n minimum van 3 mense benodig vir die eenheid Gastehuis - 9 Slaapplekke aangesien dit as 'n geheel gehuur word.
Al die eenhede het selfsorggeriewe.
Daar is geen vulstasies of kaartfasiliteite beskikbaar in die dorp Nieu-Bethesda of op die plaas nie.
Neem asseblief kennis dat dit 'n werkende Karooplaas is en daar is baie klein plaasdiere sowel as die eienaar se vriendelike honde wat vrylik in die erf rondloop. As gevolg hiervan is die plaas nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornberg Guest Farm, Nieu Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang