Successfully reported

Doornkraal Tuinhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Peet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie gasvry en mooi ligging. Baie gerieflike en mooi ligging. Aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlike, rustige wegbreek. Heerlike, rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M G
1 nag
5.0
Jan 2025

Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en sy het gesorg vir die fynste detail! Heerlike stil en rustige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Pragtig. Doornkraal Kothuis is ongelooflik mooi op 'n pragtige plaas, en die pad na De Rust-area loop deur 'n fantastiese mooi, rotsagtige Karoolandskap. Baie vriendelike gasvrou en wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Wonderlike plek om na 'n lang reis af te pak. Rustige en stil plek net buite De Rust. Absolute gasvryheid. Netjiese kothuise en die ontbyt sal ons laat terugkom vir meer. Swepie se wyne is absoluut aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Very comfortable and cosy. Warm welcome. Beautiful surroundings. Celia and her family made us very welcome. The breakfast was absolutely delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia Celia
Doornkraal Tuinhuis
Thank you Linda!

John D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Fantastic place. A beautiful place with astounding history from a bygone era.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

A very pleasant stay in a friendly atmosphere. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalynne O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Absoluut hemels, fantasties. Ons het as gesin met ons twee dogters van oorsee en ons kleinkind gekuier. Niks was te veel moeite vir Celia en haar familie nie. Hulle het uit hulle pad uit gegaan om al die interessante plaas-gebeurtenisse vir ons kleinseun te wys. Hy en ons het gedink dat ons in die hemel beland het. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was 'n baie onverwagte bederf en ons sal Doornkraal enige tyd aanbeveel. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia Celia
Doornkraal Tuinhuis
Dalynne dit was so lekker om julle te ontmoet, en jul pragtige dogters! Baie dankie dat julle hier was, julle was model gaste gewees. Baie voorspoed vir 2019 vir julle almal.

Hanlie D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Heerlike rustige atmosfeer. Baie gasvrye mense. Ons sal weer daar wil gaan kuier en rus. Baie aangename plek om net weer tot ruste te kom en nuwe asem en energie te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julia Celia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompdrif Dam Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4419767314daa4176e4f4a2329490ca0ce69a4a30f392f86a53d0280aec91050edb381bb2ea35d8ec56160e18e1360af931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 Stompdrif Dam Road De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.500032015011 22.584620345349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang