DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Dalgetty Street, Olifantshoek, 8450 , Noord-Kaap
- Vanaf R1 280 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf is 'n bekoorlike eenheid wat gerieflike verblyf op die N14 in Olifantshoek, Noord-Kaap, bied.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eethoekie.
Buite is daar braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Braaihout vir die eerste aand word voorsien.
Die eenheid is stapafstand vanaf restaurante, wegneemeetplekke, 'n biltongwinkel, slaghuis, Koffietjie-teetuin, vulstasie, OK MiniMark en 'n skoonheidsalon.
Plekke om in die omgewing te besoek, is Witsand Natuur Reservaat, Rooikar Padstal, DoringDraad Kontrei Kuierplek in Deben, van Zylsrus Hotel en dorpie en selfs Augrabies Watervalle.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Antoneth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Dalgetty Street, Olifantshoek, 8450 , Noord-Kaap
- Gaste dink DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Dalgetty Street, Olifantshoek, 8450 , Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang