Successfully reported

DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uiters tevrede met die fasiliteit asook die eienaars. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. My vrou het 'n mediese noodgeval ontwikkel na 7 uur die aand van ons aankoms. Die gasvrou en haar man het ons bygestaan met alles wat nodig was, selfs gereël vir 'n klinieksuster en dat 'n kliniek vir ons na ure sal oopmaak. Hulle het ons bygestaan tot na 10 uur die aand totdat my vrou suksesvol behandel was. Behalwe hiervoor was die gastehuis ruim, skoon en goed toegerus. Ons het hulle alreeds 'n tweede keer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

An excellent, well-located stopover. A welcoming destination at the end of a long journey. Our hosts could not have been more helpful. The cottage was well equipped and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoneth
DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf
Thank you for the nice review, Mary. Glad you enjoyed your stay with us. Looking forward to welcoming you again at DoringKroon

Carel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Easy and convenient stopover. Nice stopover with a complimentary nightcap and then tea/coffee and rusks for a quick getaway in the morning. We had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoneth
DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Carel. Bly julle was gelukkig en tevrede met DoringKroon Verblyf. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Winston V
1 nag
5.0
Mei 2025

I felt like I was home. The stay was great, everything you would want or need in bedrooms for sleeping, to a great bathroom, to a very well set up kitchen with all our needs met as if I was home to prepare food. Hosts go the extra mile to be helpful and accommodating and extremely understanding and great people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoneth
DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was ons plesier om julle te help, bly jul was tevrede. Hoop om julle weer by DoringKroon te verwelkom.

Anonieme gas
1 nag
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Con D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Waarde vir geld. Antoneth het uit haar pad gegaan om restaurantaanbevelings te maak. Verblyf skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antoneth
DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf
Dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet en dat ek kon help met restaurant aanbevelings. Hoop om julle weer te huisves in die Kalahari.

Cindy D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Mooi blyplek en vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly in die goed toegeruste, skoon en netjiese blyplek. Ons is vriendelik ontvang en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoneth
DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf
Baie dankie vir die mooi terugvoer en goeie gradering. Ons is bly julle was tevrede en sien uit om julle weer by DoringKroon te verwelkom. Vriendelike Kalahari groete

Joni N
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2024

Skoon, netjies, vriendlike gasheer. Ons het baie lekker daar geslaap! Die plekke was mooi skoon, die gesier en yskas vooraf reggemaak, en hout voorsien vir braai. Baie mooi skoon, vriendelike gasheer, sweeties en sherry op aankoms ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Antoneth
DoringKroon Selfsorg Oornag Verblyf
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle was tevrede en sien uit om julle weer te huisves. Vriendelike Kalahari Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoneth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 280
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 280
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Dalgetty Street, Olifantshoek, 8450 , Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0825fec1d80b5014656d2a15f1eea39d1606fd365c3bbf1feebf7d5113d1dc19bca4ad3c6c11066a768a9adbbf7dc27588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 14 Dalgetty Street Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.941911531557 22.73802279554
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang