Dorphene 304
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Century Boulevard, Century City, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 233 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dorphene 304 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Bougain Villas-kompleks in Century City, Milnerton, gerieflik naby winkelsentrums en verskeie geriewe.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n gemaklike koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n Victoriaanse bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien vir u gerief.
Die eenheid bied 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met sitplek vir 6 of ontspan op die gemaklike rusbank in die sitkamer. Vir vermaak word 'n TV en toegang tot gratis WiFi ook voorsien. Daar is 'n klein braaiplek op die balkon.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met uitsig oor die tuine en 'n veilige, toegewyde parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Century Boulevard, Century City, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Dorphene 304 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Century Boulevard, Century City, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang