Successfully reported

D'oude Hoorn

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Eenheid is ruim, skoon en netjies. Veilige parkering en veiligheidshek voor deur. Geleë in 'n stil en rustige area. Jaco het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. 'n Groot pluspunt is dat die eenheid dierevriendelik is en ons kon ons Italian Greyhound saambring. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan En Makkie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike skoon blyplek! Netjiese, ruim, goed toegeruste blyplek met veilige parkering en troeteldier-vriendelik. Sal dit enige tyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JACO
D'oude Hoorn
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die netheid, ruimte en geriewe van die blyplek geniet het. Dit maak ons baie trots om te weet dat julle ’n goeie ervaring gehad het en dat julle ons troeteldiervriendelike verblyf en veilige parkering waardeer het. Ons sien daarna uit om julle weer enige tyd te verwelkom by D’oude Hoorn – julle is altyd welkom! Vriendelike groete, Jaco D’oude Hoorn

Johan J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie rustige omgewing. Vriendelike ontvangs met alles beskikbaar in die eenheid. Baie rustige omgewing. Lekker gebly met alles wat nodig is, beskikbaar in die eenheid. Dankie vir alles en jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JACO
D'oude Hoorn
Dankie vir die wonderlike terugvoer. Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die rustige omgewing en al die geriewe in die eenheid geniet het. Dit beteken baie vir ons wanneer gaste hul tyd hier waardeer en gemaklik voel. Ons streef altyd daarna om 'n veilige, netjiese en goed toegeruste ruimte te skep waar ons gaste kan ontspan en tuis voel. Dit was regtig 'n plesier om julle te verwelkom, en ek waardeer julle vriendelike woorde opreg. Moet asb. nie huiwer om weer by ons aan te klop wanneer julle weer in die omgewing is nie – julle is altyd welkom by D’oude Hoorn. En natuurlik ook daardie twee pragtige viervoetige kinders van julle! Baie dankie dat julle so mooi agter hulle skoon gemaak het – dit is presies wat verantwoordelike troeteldiereienaars doen, en ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Jaco D’oude Hoorn Thank you for your wonderful feedback Thank you so much for the lovely feedback! We’re so happy to hear that you enjoyed the peaceful surroundings and all the amenities in the unit. It truly means a lot to us when guests value their time here and feel comfortable. We always strive to create a safe, neat, and well-equipped space where our guests can relax and feel at home. It was truly a pleasure to welcome you, and I sincerely appreciate your kind words. Please don’t hesitate to knock on our door again when you’re back in the area – you’re always welcome at D’oude Hoorn. And of course, so are your two beautiful four-legged companions! Thank you for cleaning up after them – that’s exactly what responsible pet owners do, and we truly appreciate it. Kind regards, Jaco D’oude Hoorn

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekke oornag! Lekker oornag in skoon, veilige en goed toegeruste eenheid. TV-skerm was afwesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
JACO
D'oude Hoorn
Baie dankie vir jou terugvoer, Hannes! Ons is bly om te hoor dat julle ’n skoon, veilige en gerieflike verblyf gehad het. Net om te verduidelik – daar is reeds ’n projektorskerm in die eenheid, wat agter die gordyn geplaas is. Soos in die welkomsprosedure en persoonlik verduidelik was, kan die projektor en skerm gebruik word deur jou slimfoon of skootrekenaar te koppel, wat dit in ’n volledige smart TV verander. Ons hoop om julle weer te verwelkom vir ’n nog beter ervaring! Vriendelike groete, Jaco D'oude Hoorn

Chantelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Gemaklik, vriendelik, behulpsaam. Ons het dit geniet en was gemaklik met alles wat beskikbaar was. Klein dingetjies wat verbeter of gedoen kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
JACO
D'oude Hoorn
Beste Chantelle, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat julle tyd geneem het om ons te beoordeel! Ek is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en gemaklik was met alles wat beskikbaar was. Ek waardeer dit opreg dat jy klein verbeterpunte genoem het – as jy dalk kans het, sal dit wonderlik wees as jy vir my kan laat weet watter aspekte jy dink ons kan verbeter. Ek streef altyd daarna om die ervaring vir elke gas nóg beter te maak. Ons hoop om julle weer in die toekoms by D’oude Hoorn te verwelkom! Vriendelike groete, Gasheer, D’oude Hoorn

Charlotte B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lieflike eenheid. Skoon en netjies. Ligging is baie goed. Ons kon stap na die restaurant. Ons het baie lekker en gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JACO
D'oude Hoorn
Beste Charlotte, Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is opgewonde om te hoor dat julle so lekker en gerieflik gebly het by D’oude Hoorn. Dit is wonderlik dat julle die ligging en nabyheid aan die restaurant geniet het. Ons waardeer ook jou perfekte punte en is bly dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen. Julle is altyd welkom, en ons hoop om julle binnekort weer te sien! Vriendelike groete, Gasheer, D’oude Hoorn

William V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker waarde vir geld. Ja, goeie nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JACO
D'oude Hoorn
Baie dankie, William! Ons is so bly om te hoor dat jy en jou gesin ’n rustige verblyf gehad het en waarde gevind het in ons kothuis. Jou vriendelike woorde en perfekte beoordeling oor alle kategorieë beteken vir ons baie! Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom vir nog ’n ontspannende wegbreek. Thank you so much, William! We're delighted to hear that you and your family had a restful stay and found great value in our cottage. Your kind words and perfect rating across all categories mean the world to us! We hope to welcome you back soon for another relaxing getaway.

Ashton H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2024

Peaceful. Very lovely place, with decent space and an aircon too! The only problems I had with the place are that it was not obvious the entrance was not the listed entrance -- rather, you needed to go around the corner. The other issue is that it's effectively two double beds. I thought it was 2 singles and 1 double; perhaps a minor update to the description would help reduce this ambiguity. The WiFi signal strength was a little weak. Overall, I would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
JACO
D'oude Hoorn
Thank you for your detailed feedback, Ashton! We’re so glad you enjoyed the peaceful atmosphere and appreciated the space and air conditioning. Your points about the entrance and bed setup are very helpful—we’ll be sure to update the description to make things clearer for future guests. We’ll also look into improving the WiFi signal strength to enhance your experience even more. We’re thrilled that you would stay with us again and look forward to welcoming you back!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JACO Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Arnold Street, Oudtshoorn, 6603, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e8be851054b09e4619e9cca211f715a0571198d860cbc2f25a28a74341e61de7f1a58d28e32a40c50d2a6202150d3693988?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 1 Arnold Street Oudtshoorn 6603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.570964517803 22.207821616686
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang