Successfully reported

Douglas House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Armand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende plaasverblyf. Dit was nou 'n fees om daar te bly. Dit is so lekker rustig. Die ideale plek om te herlaai en weg te kom van die geraas. Sal beslis weer gaan en die omgewing verder verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wat 'n voorreg om in so 'n geskiedkundige huis te kuier. Dit was baie stil en ons het dadelik tuis gevoel. Beslis nie almal se koppie tee nie, maar die geskiedenis van die plekkie en omgewing is ongelooflik. Daar is geen selfoon of WiFi nie, wat ons as gesin nader aan mekaar getrek het. Ons sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Douglas House
Hi Cornelis en gesin. Baie bly julle het julle verblyf hier geniet in Matjiesvlei. Hoop om julle weer hier te verwelkom.

Theunis H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige plek om te kom rus. Sal beslis weer kom. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Douglas House
Hi Theunis Baie bly julle het Matjiesvlei geniet en sien uit om julle weer hier te ontvang.

Lyn T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2025

Escape in the magic of Karoo. Beautiful location and charming accommodation - hosts were also very flexible, but the lack of signal and WiFi in another house makes it feel a little unsafe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 98

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e56b181b45b7dd8737081132aeca672f00b078978c687949ce4fd39158621665dfcf8838a1857ace337e095548e65eed418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4731759 21.6272362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang