Douglas Villas
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22a Douglas Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R680 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Douglas Villas bied luukse verblyf in Tzaneen.
Gaste kan tussen 5 lieflike kamers met slaapplek vir 1 tot 4 gaste elk kies.
Elke kamer het 'n TV met DStv, Netflix en YouTube. WiFi is beskikbaar en gaste kan in die tuin ontspan. Parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Douglas Villas is net 300 m vanaf die Mediclinic en 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante. Tzaneen het voetslaanroetes en besienswaardighede soos Tzaneen Museum, Kings Walden Garden en verskeie natuurreservate in die area, insluitend die Tzaneendam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 22a Douglas Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Douglas Villas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22a Douglas Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang